Uit die agter grond is dit duidelik die grootste persentasie van ons leerders kom uit ekonomies gedaagde huise. Soms is daar erwe met ‘n hoofhuis en ‘n aantal plakkershutte op die werf. Sommige leerder woon in plakkerskampe en moeilike omstandighede
read moreEPP soos uit voorafgaande skyf gesien kan word, het ons skool onstaan in die jaar 1953. Belangrik om hier te vermeld dat Esselenpark Primêre skool die eerste skool in Worcester was wat nie deur ‘n spesifieke kerk gestig was nie maar deur…
read moreOuers oor die algemeen toon ‘n gesonde belangstelling in kinders se vordering. Is te alle tye betrokke by fondsinsmelings en kom met borge soos onafhanklik beding met werkgewers. Bywoning van vergaderings bly ‘n problem.
read moreDie skool is begin met ‘n rol van 134 leerder en 3 opvoeders wat later gegroei het tot ‘n waar dit vandag getallenderwys, die grootste primêre skool te Worcester is.
read more