EPP soos uit voorafgaande skyf gesien kan word, het ons skool onstaan in die jaar 1953. Belangrik om hier te vermeld dat Esselenpark Primêre skool die eerste skool in Worcester was wat nie deur ‘n spesifieke kerk gestig was nie maar deur alle denominasies verteenwoordigend was

Die skool is begin deur Mnr. E.D. Aries en 2 opvoeders by naam Mejj. I.S. Pheifer en A.R.White. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *