Kennis is Mag
lees is die sleutel tot die verbeelding
lees is universeel
Esselenpark Primêre Skool
previous arrowprevious arrow
next arrownext arrow
Shadow
Slider

ONS SKOOL

Esselenpark Primêre Skool is geleë te Worcester in die hartjie van die Boland. Die dorp se karakter is landelik met ‘n groot dorp gevoel.

Die skool en die dorp word gevoed deur omliggende plase en boerderye. 

Algemene Inligting

Kontak Inligting

Tel: (023) 3470240

Faks: (023) 3470273

E-pos: esselenpark.prim@wcgschools.gov.za

Adres: van Huyssteenlaan 99

Worcester, 6850

Skoolure

Graad R Maandag to Vrydag – 08h00 to 12h00

Graad 1-3 Maandag to Donderdag – 08h00 to 13h00 & Vrydag – 08h00 to 12h00

Graad 4-7 Maandag to Donderdag – 08h00 to 14h00 & Vrydag – 08h00 to 13h00

Skoolvakansie:

Skool Sluit: 04th December 2019 @ 10h00

Heropen: 15th January 2020 @ 08h00

AANDAG OUERS

Teken nou in om die plasings en opdaterings van die skool te volg

DIT IS ONS OUERS-BLADSY WAAR ONS BELANGRIKE DOKUMENTE EN INLIGTING VIR AL ONS OUERS UITBOU

Esselenpark Primêre Skool 2019

Ons opvoeders is vol passie om ons toekomstige generasie op te voed.

In ons 35ste bestaansjaar het ons skoolleuse letterlik en figuurlik gestand gedoen. Ouers oor die algemeen toon ‘n gesonde belangstelling in kinders se vordering.

Ouers is te alle tye betrokke by fonds insamelings en kom met borge soos onafhanklik beding met werkgewers.

Bywoning van vergaderings bly ‘n problem.

SLUIT AAN BY ONS NUUSBRIEWE

SIEN AL ONS NUUS EN GEBEURE

THIS WEBSITE IS DESIGNED & HOSTED BY LIVING DATA SA (PTY) LTD.

Translate »

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function wp_get_current_user() in /home/esseligs/public_html/wp-content/plugins/updraftcentral/site-management.php:436 Stack trace: #0 /home/esseligs/public_html/wp-includes/class-wp-hook.php(287): UpdraftCentral->schedule_event('') #1 /home/esseligs/public_html/wp-includes/class-wp-hook.php(311): WP_Hook->apply_filters(NULL, Array) #2 /home/esseligs/public_html/wp-includes/plugin.php(484): WP_Hook->do_action(Array) #3 /home/esseligs/public_html/wp-includes/load.php(1052): do_action('shutdown') #4 [internal function]: shutdown_action_hook() #5 {main} thrown in /home/esseligs/public_html/wp-content/plugins/updraftcentral/site-management.php on line 436