HISTORIESE AGTERGROND – STEENLEGGING 1983
Uit die agter grond is dit duidelik die grootste persentasie van ons leerders kom uit ekonomies gedaagde huise. Soms is daar erwe met ‘n hoofhuis en ‘n aantal plakkershutte op die werf. Sommige leerder woon in plakkerskampe en moeilike omstandighede


Hoe ons leerders skool toe kom
Leerders betree skool op verskillende vlakke weens die feit almal nie formele graad R – klasse by-woon nie. Stimilasie is oorwegend minimaal. Alle leerders se moedertaal is Afrikaans. Minder as 1% is deels ook anderstalig .
ń Nie-Fooi Skool
Ons is ‘n Nie-Fooie Skool. Rekenaar geletterheid geniet aandag by die skool vir leerders. Borge is tans besig om ons redelik te steun bv. Nuwe truie vir rugby-spanne. Daar is tans geen snoepie by die skool omdat ons die voedingskema as voldoende beskou. Meer as 80% van ons leerder bereik die skool te voet. Enkenles word deur ouers afgelaai en andere dmv. Taxis
